Dalszöveg fordítások

Eden (South Africa) - Jy Soen Alles Reg dalszöveg fordítás


Jy Soen Alles Reg


Wat is in ‘n soen dat jy dit net wil doen?
Jy ken daai steal my asem weg gevoel
En as jy nader kom val ek oor my tong
My knieë lam ek sukkel om te staan
 
Want jy’s te goed om waar te wees
En kan jy ook die tekens lees?
 
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
 
Jy sê dit met jou mond my voete vat nie grond
Ek het so bitter hard vir jou geval
Ek het my hart verloor weer by jou opgespoor
Dit was die moeitewerd ja oor en oor
 
Want jy’s te goed om waar te wees
En kan jy ook die tekens lees?
 
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
 
Ek kan nie ophou nie
Ek kan nie ophou dink aan hoe jy my laat voel, ek weet pressies wat jy bedoel
Ek kan nie terughou nie as dit kom by jou nie
Want alles in my sê ek moet
 
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
 
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
Soen my weer want jy soen alles reg
 



Az előadó további dalszöveg fordításait megtalálhatod a következő linken: Eden (South Africa)

Az oldalon található minden zeneszöveg magyar fordítás másként dalszöveg fordítás vagy lyrics fordítás csak személyes és oktatási célokra használható fel.

Minden dalszöveg tulajdon és szerzői joga a szerzőket vagy a szám tulajdonosait illeti.